top of page
Slimbegin23.jpg

Slimbegin

slimBegin-logo-cmyk VECTOR.jpg

Hier het ons 'n passie vir kinders. Ons bied ’n veilige omgewing waar u kleuter met selfvertroue kan ontwikkel tot sy of haar volle potensiaal deur deelname aan ons opvoedkundige program en stimulerende aktiwiteite.

PERSONEEL

Die personeel en bestuur van SlimBegin verbind hulle tot:
• Die handhawing van Christelike normes en waardes.
• ’n Veilige omgewing waarin kleuters tot hul volle potensiaal kan ontwikkel.
• Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer soos net kinders kan doen!
• ’n Skoon en veilige omgewing.
• Die onderrigtaal is Afrikaans.
• Goeie en openlike skool-ouerverhoudings.

Hier wil ons u kind verwelkom in ’n wêreld waar hy of sy kan ontwikkel na hul eie beeld en om sy of haar eie gedagtes selfstandig aan te wakker. Elke SlimBegin-maatjie het ’n spesiale plekkie om te vul in die wêreld.

5 dae – Maandag tot Vrydag
3 dae – Maandag, Woensdag en Vrydag
2 dae – Dinsdag en Donderdag

Dagsorg tariewe

skooldae & Tye

Dagsorg.jpg

Speelgroep vir 2-3 jariges

Speelgroep.jpg

Vir meer inligting:

Kontak Sonia: 

064 855 6738

bottom of page